Sonntag, 20. Januar 2008

By Herman en Marda in London

Omdat Herman en Marda nie vir Kersfees huistoe kon kom nie het ons vir hulle in London gaan opsoek.
Ons het weer besef London is groot en besig maar daar is baie om te sien en die omgewing is mooi.

Die Pubs is altyd weer lekker en die weer was ook tipies vir die tyd van die jaar.

Lekker op die strand by Brighton al was dit maar koud en winderig.

Dienstag, 8. Januar 2008

Michelle

En hier nog ´n paar fototjies van Michelle.
´n Mens vergeet gou hoe klein ook hoe mooi hulle op die wêreld kom.