Mittwoch, 30. Juni 2010

Ons tuin

Ons tuin is weer pragtig en ons geniet die blomme.
So het dit nou die dag deur ons sitkamervenster gelyk.

Blomme oorals

Pragtige rose. Klik om te vergroot en die detail te sien. Die natuur is wonderlik.

Samstag, 12. Juni 2010

Adrian, Marda en Herman kuier

Marda en Adrian het vir 'n week kom kuier en dit was heerlik om ons nuwe kleinseun te leer ken.
Hy is pragtig en baie soet.
Goeie kans om 'n paar familiefotos te maak.
Oupa, seun en kleinseun.