Freitag, 31. Dezember 2010

´n Voorspoedige Nuwe Jaar aan almal

Ons wens al die lesers van ons Blog ´n baie gelukkige, voorspoedige en gesonde Nuwe Jaar.

Samstag, 18. Dezember 2010

Winter in Bad Bentheim

Ons winter was vroeg, baie koud en met heelwat sneeu en dit maak winter mooi.
Lekker om in die omgewing rond te loop en as mens reg aangetrek is, is die temperature van so -7°C geen probleem nie, dit voel net lekker vars.
Ons huis:
 Ons staproetes en paadjies:


 Die Kasteel:
 Ons straat:
 Bentheim aan die voet van die kasteel
Nog ´n bietjie winter:

 Die eende versamel by die laaste bietjie oop water verder alles toegevries.
 Die uitsig uit ons sitkamervenster nou
 En net as herinnering so lyk dieselfde foto in Junie.