Mittwoch, 26. Mai 2010

Kegeltoer deur Nederland

Ons het weer 'n heerlike bootreis met ons vriende van die kegelklub gehad. Per boot is ons van Köln na Amsterdam en daarna nog verskillende mooi plekke in Nederland besoek. Weer baie sports gehad tot laat in die nag.




Holland en al sy water bly maar baie mooi en ons het heerlike weer gehad.