Alles het baie goed gewerk, al elf het lekker geslaap en die kos was heerlik. Daar is gesels en gespeel en gekuier tot laat in die aand.Montag, 24. März 2008
Kinders kuier vir die Paasnaweek
Dit was 'n mooi Paasnaweek want al ons kinders wat in Europa woon kon vir ons kom kuier en dit was die eerste regtige toetslopie vir die Buter gastehuis.
Alles het baie goed gewerk, al elf het lekker geslaap en die kos was heerlik. Daar is gesels en gespeel en gekuier tot laat in die aand.
Die weer het ook op Sondag saamgespeel en die kinders kon paaseiers soek al was dit met 'n jas aan.
Almal wou natuurlik ook 'n beurt hê om vir Michelle vas te hou.
Alles het baie goed gewerk, al elf het lekker geslaap en die kos was heerlik. Daar is gesels en gespeel en gekuier tot laat in die aand.Freitag, 14. März 2008
Vakansie Egipte (1)
Ons het ´n heerlike vakansie in Egipte gehad, vreeslik baie gesien en gedoen.
Ook die lekker warm weer het ons geniet na die winter hier in Bad Bentheim.
Die hele toer was twee weke en het in Kairo begin en geeindig.
Daar is so baie indrukke en fotos en ´n blog kan nooit ´n geheel indruk gee nie.
Die verskeidenheid van geskiedenis, kultuur, en natuur was oorweldigend.
Hier ´n paar fotos van die eerste deel van die reis.
Kairo, 'n megastad met ongeveer 18miljoen inwoners.


Alexandria aan die Middellandse See:


Die mense was oorals baie vriendelik en die kinders heet jou welkom in Egipte.
Tempels en geskiedenis by Aswan en Luxor

.JPG)

Die Nyl as lewensaar van Egipte in 'n land waar woestein 'n groot deel van die land uitmaak.
Ook die lekker warm weer het ons geniet na die winter hier in Bad Bentheim.
Die hele toer was twee weke en het in Kairo begin en geeindig.
Die verskeidenheid van geskiedenis, kultuur, en natuur was oorweldigend.
Hier ´n paar fotos van die eerste deel van die reis.
Kairo, 'n megastad met ongeveer 18miljoen inwoners.
Vakansie Egipte (2)
Vir die eerste deel van die vakansie was die klem op die kultuur en die tweede deel was die onderwaterlewe, die Sinai woestein en as afsluiting natuurlik die ongelooflike piramides by Gisa.
Sharm el Sheikh aan die Rooi See.

Die onderwaterlewe is fantasties.
Die Sinai woestein met 4x4 en te voet.





Die geweldige piramides by Gisa.



Hierdie reis sal nog lank in ons gedagtes bly!
Sharm el Sheikh aan die Rooi See.

Die Sinai woestein met 4x4 en te voet.Die geweldige piramides by Gisa.
Abonnieren
Posts (Atom)