Samstag, 8. Januar 2011

Kuier met kleinkinders.

Kersfees was ons by Kobus en Monica in Bad Honnef.
Met Michelle se verjaardag en Nuwejaar was ons almal hier in Bad Bentheim en al die kleinkinders het daarna nog lekker by Oupa en Ouma gekuier vir ´n week.

Sleery in die donker deur die woud agter Kobus en Monica se huis.

Sneeuman gebou by ons huis in die week wat Michelle alleen gekuier het.


Michelle het 3 Jaar geword en Ouma het ´n mooi koek gebak.
Mmmm.. dit lyk lekker!

Verder was daar sommer baie tyd om net te speel.