Intussen word Marco, Thomas en Michelle baie vinnig groot en het baie goed in Duitsland aangepas.
Ons kuier heelwat oor en weer en die kinders is vir ons 'n groot plesier en hulle is lief vir Ouma en Oupa.
Die dieretuin en speelparkie is altyd lekker.