Na Etrese se verjaarsdag kon Herman, Marda en Adrian nog ´n week by ons kuier en dit was heerlik om hulle hier te hê. Ons het lekker dinge saam gedoen en Adrian was ´n groot plesier!
Nie net Adrian nie, maar ook Marda en Herman het lekker gespeel.Mittwoch, 23. März 2011
Samstag, 19. März 2011
Etrese word 60
Met Etrese se verjaarsdag het ons ´n heerlike naweek gehad. Al die kinders en kleinkinders was hier behalwe natuurlik Maryna en Elliott, hulle is besig met nog belangriker werk.
Ouma en die kleinkinders:
Die verjaardagpartytjie met rooikappie was ´n reuse sukses!
Kobus Monica en kinders
André en Angelika
Herman Marda en Adrian
Familie uit Nederland
Ons het heerlik geeet, sports gehad, gedans en gekuier tot laat in die nag.
En dit was die aand van die mooiste volmaan in jare.
Ouma en die kleinkinders:
Adrian
Michelle
Thomas
Marco
Daar was baie presente en verassingsDie verjaardagpartytjie met rooikappie was ´n reuse sukses!
Kobus Monica en kinders
André en Angelika
Herman Marda en Adrian
Familie uit Nederland
Ons het heerlik geeet, sports gehad, gedans en gekuier tot laat in die nag.
En dit was die aand van die mooiste volmaan in jare.
Mittwoch, 16. März 2011
Ons Badkamers
Die jaar het begin met groot chaos en baie stof maar nou is die nuwe badkamers in gebruik en dit was die moeite werd.
So het dit voorheen gelyk:
Hier ´n paar fotos van die chaos:
So lyk dit vandag, die groot werk is nou al ´n rukkie verby en party klein werkies en die kassies kom later sodra ek weer kans kry.
So het dit voorheen gelyk:
Hier ´n paar fotos van die chaos:
So lyk dit vandag, die groot werk is nou al ´n rukkie verby en party klein werkies en die kassies kom later sodra ek weer kans kry.
Abonnieren
Posts (Atom)