Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Donnerstag, 25. September 2008
Kleinkinders
Ons het sommer deur die week ´n paar dae by Kobus en Monica gaan kuier om ´n bietjie uit te help met kinders oppas en sommer net om hulle weer te sien want hulle groei tog so vinnig. En kyk net hoe oulik is hulle.
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen