November is die oorgang van Herfs na Winter soos op die volgende twee fotos te sien is.

Verder was ons weer ´n keer by die kleinkinders om te sien dat hulle nie te vinnig onder ons uitgroei nie.
Michelle hou van fotos neem

en van haar Ouma
en die seuns is opgewonde oor Sinterklaas en Zwarte Piet en ons was saam met hulle na ´n Sinterklaas fees.
1 Kommentar:
Haai dit lyk lekker koud daar... seker mooi met die sneeu.
Die kleinkinders is the oulik.
Kommentar veröffentlichen