Lekker om in die omgewing rond te loop en as mens reg aangetrek is, is die temperature van so -7°C geen probleem nie, dit voel net lekker vars.
Ons huis:
Ons staproetes en paadjies:
Die Kasteel:
Ons straat:
Bentheim aan die voet van die kasteel
Nog ´n bietjie winter:
Die eende versamel by die laaste bietjie oop water verder alles toegevries.
Die uitsig uit ons sitkamervenster nou
En net as herinnering so lyk dieselfde foto in Junie.
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen