Dit was lekker om ´n slag drie susters hier op besoek te hê. Ons het gaan kyk na ons oorsprong op Emmer-Compascuum en verder lekker dinge in die omgewing gedoen met pragtige weer.
Die groot kerk van Köln is natuurlik te groot vir ´n normale kamera.
Ons het heelwat rondgery maar ook genoeg tyd gehad vir ons eie kasteel, woude en parke.
1 Kommentar:
Ag hoe lekker om julle almal bymekaar te hê!! Lyk of julle alweer baie besig was!! Xm
Kommentar veröffentlichen