Freitag, 25. Juli 2008
'n Paar fotos van ons lewe in Julie
Julie was 'n besige maand met baie werk hier by die huis. Nuwe kombuisvloer en nuwe paadjies en stoepe en sommer algemene opknapwerk aan die huis. Dit is lekker buite, die dae is lank en ons kry baie gedoen en saans is ons dikwels stokflou as ons ophou. Ons doen die werk nie net omdat dit moet nie maar ons geniet dit ook baie.

Abonnieren
Kommentare zum Post (Atom)

Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen