Sonntag, 22. Juni 2008

Len en Ria kuier

Len en Ria het vir ons kom kuier vir byna 'n week
Ons het land en sand gesels en die hele wêreld se probleme opgelos.
Ons het baie rondgeloop en gery om hulle 'n indruk van ons omgewing te gee.
Ons het 'n paar mooi plekke gesien, onder andere 'n tuinskou in Holland.
Die weer was lekker en warm genoeg.
Lekker baie geeet by die huis en waar ons gekom het. Hierdie hamburgers was heerlik!
Af en toe was daar ook 'n tydjie om uit te rus.

Keine Kommentare: