Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Dienstag, 10. Februar 2009
Die lang pad.
Van Jongensfontein oor Bloemfontein na Pretoria en terug is nogal baie rywerk. Alles het goed gegaan en ons het ´n mooi pad gehad met hier en daar heel verrassende padgebruikers.
Veral die stuk deur Meiringspoort was baie mooi om te ry.
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen