Ons het terug gekom toe die winter so amper verby was.
Die eerste sneeuklokkies was al uit

daarna het die krokusse gekom

en nou is dit blomme oorals en te veel om op te noem.

Die weer is heerlik warm en dit was lekker om die kinders hier te hê vir ´n dag of wat gedurende die paasnaweek.

Ons was ook almal saam na Efteling, ´n soort Disneyworld in Holland.
1 Kommentar:
Ek is bly julle lente is nou daar.. ek gun julle elke bietjie sonskyn en hopelik is dit 'n warm somer!!
Baie Liefde
Maryna
Kommentar veröffentlichen