Dienstag, 30. Juni 2009

Ons lewe in Junie

Junie was vir ons ´n besige maand. Die groot projek kombuis is nou klaar, behalwe vir ´n paar kleinighede, en ons is baie tevrede en bly dat ons dit gedoen het. Ons het die vertrek veral baie ligter gemaak en gemoderniseer.

Hier is ´n foto van voor ons ingetrek het.
En so lyk dit nou.

Verder het die tuin en allerlei werkies in en om die huis ons besig gehou. Die rose is weereens pragtig.


Die somer het ook op tyd gekom en ons gaan stap gereeld en het lekker aarbeie gaan pluk.


1 Kommentar:

ANIL hat gesagt…

Die kombuis lyk baie ligter en julle tuin is pragtig