Sonntag, 21. Juni 2009

Kuier by Marda en Herman

Ons het weer by Herman en Marda gaan kuier en ´n paar lekker dae saam deurgebring.
Dit is lekker om te sien en hoor dat dit goed gaan met hulle.



Saam rongeloop en fiets gery met Herman.




Op pad na hulle het ons ook ´n draai in die pragtige stad Brugge gemaak.

Keine Kommentare: