Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Samstag, 18. Juli 2009
Die seuns se eerste resies by Zandvoort.
Saam met Kobus en die seuns was ons ´n dag by die renbaan in Zandvoort want die seuns, veral Marco, is mal oor alles wat vinnig is. ´n Lekker dag met baie lawaai!
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen