Maar al baie gou was dit pret en plesier vir almal. Ons het haar veral baie geniet en sy was die hele week gelukkig en tevrede om by ons te wees.Montag, 27. Juli 2009
Michelle en die seuns kuier by Ouma en Oupa
Dit is weer vakansietyd en die kleinkinders kom kuier by ons. Hierdie keer is Michelle ook saam en vir die eerste keer ´n week weg van mamma en pappa. Wonder wat sy alles daarvan dink.
Maar al baie gou was dit pret en plesier vir almal. Ons het haar veral baie geniet en sy was die hele week gelukkig en tevrede om by ons te wees.
Maar al baie gou was dit pret en plesier vir almal. Ons het haar veral baie geniet en sy was die hele week gelukkig en tevrede om by ons te wees.
Abonnieren
Kommentare zum Post (Atom)

Keine Kommentare:
Kommentar veröffentlichen