Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Dienstag, 1. September 2009
So moet ´n bier mos lyk.
Een van die baie lekker presente wat ek vir my verjaarsdag gekry het was ´n bierkraan. ´n Mens tap die heerlikste yskoue bier en so lyk die resultaat: Mmmmmm.. Lekker!
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
1 Kommentar:
heerlik!! PROST!!
Kommentar veröffentlichen