Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Montag, 26. Oktober 2009
Oupa se meisiekind
Ons het weer die kleinkinders vir ´n hele week by ons gehad en dit was baie lekker al maak dit moeg.
Al drie is baie lief maar die klein Michelle is vir oupa baie spesiaal op hierdie stadium en ´n mens kan sien hoekom.
1 Kommentar:
Anonym
hat gesagt…
Sy is te pragtig vir woorde.. 'n regte klein poplap :) Geen wonder Oupa bederf haar so baie nie. Liefde Maryna
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
1 Kommentar:
Sy is te pragtig vir woorde.. 'n regte klein poplap :) Geen wonder Oupa bederf haar so baie nie. Liefde Maryna
Kommentar veröffentlichen