Sonntag, 14. Februar 2010

Adrian is gebore!

Na 'n ekstra lang wag is Adrian op 14 Februarie gebore. Vir ons is dit al die tweede groot gebeurtenis hierdie jaar en ons is baie bly dat alles goed afgeloop het. Dit is ons eerste Buter kleinkind en ons hoop daar kom nog baie. Nog fotos op Herman en Marda se blog gaan kyk gerus:
http://herman-marda.blogspot.com/

Keine Kommentare: