Mittwoch, 22. September 2010

Kuier met familie.

In die tyd voor die troue was ons baie besig maar ons kon darem ook kuier met die familie.
´n Groot deel van die tyd was ons by Otto en Petro en dit is lekker om sommer net by hulle te kan inval.
By Fritz en Merinda het ons hierdie pragtige uitsig uit ons kamer gehad.

Die week voor die troue het ons in die huis in Constansia gebly en ook kans gekry om die Henderson familie beter te leer ken.
Peter en Janice
Janice en Ouma Florence

Giles en Vanessa
Chris en Marion
Ons kinders was ook daar:
Kobus en Monica
 Elliott en Maryna
 Herman en Marda
 En ´n mens kan sien André verlang na Gela

Keine Kommentare: