Dit was ´n heerlike lentedag in Stellenbosch en die troue was in die baie mooi en geskiedkundige kerk.
met ´n besondere mooi kansel
Die bruid en bruidegom het albei pragtig gelyk
hier saam met die familie
Hulle lyk baie gelukkig
Verder na Klein Bottelary
waar mooi musiek en lekker eetgoed buite bedien is
Binne was die tafels pragtig gedek en die ete was heerlik
Ons het lekker sports gehad en
gedans en gekuier tot laat
Ons is dankbaar vir ´n wonderlike dag saam met familie en vriende.
Samstag, 25. September 2010
Abonnieren
Kommentare zum Post (Atom)
2 Kommentare:
Baie mooi fotos!!
Ons het fotos by Wally en Karin Erasmus en by Karen Pretorius gekry. Dankie daarvoor, sien uit na die fotograaf se fotos.
Kommentar veröffentlichen