Die jaar het begin met groot chaos en baie stof maar nou is die nuwe badkamers in gebruik en dit was die moeite werd.
So het dit voorheen gelyk:
Hier ´n paar fotos van die chaos:
So lyk dit vandag, die groot werk is nou al ´n rukkie verby en party klein werkies en die kassies kom later sodra ek weer kans kry.
Mittwoch, 16. März 2011
Abonnieren
Kommentare zum Post (Atom)
2 Kommentare:
Baie mooi!! Hoop dit is met kerse en 'n paar glase wyn ingewy.
Baie Mooi - Ons sien julle more, kan nie wag nie!!
Kommentar veröffentlichen