Samstag, 19. März 2011

Etrese word 60

Met Etrese se verjaarsdag het ons ´n heerlike naweek gehad. Al die kinders en kleinkinders was hier behalwe natuurlik Maryna en Elliott, hulle is besig met nog belangriker werk.
Ouma en die kleinkinders:
 Adrian
Michelle
Thomas
Marco
Daar was baie presente en verassings
Die verjaardagpartytjie met rooikappie was ´n reuse sukses!
 Kobus Monica en kinders
 André en Angelika
Herman Marda en Adrian
Familie uit Nederland
Ons het heerlik geeet, sports gehad, gedans en gekuier tot laat in die nag.

 En dit was die aand van die mooiste volmaan in jare.

Keine Kommentare: