Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Freitag, 30. November 2007
Kleinseuns kuier alweer.
Ons het weer vir Marco en Thomas gaan haal om ´n paar dae by ons te kuier en om vir Kobus en Monica kans te gee om die babakamer reg te kry. Dit was mooiweer en dan is ´n speelparkie altyd lekker.
In en om die huis is daar ook baie om te doen en daar is lekker gespeel met alles en nog wat.
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
2 Kommentare:
Ag maar is hulle nie oulik nie!
Wie se pragtige kinders is dit?
Waar kry julle tog sulke mooi kleindinders?
Kommentar veröffentlichen