Freitag, 30. November 2007

Kleinseuns kuier alweer.

Ons het weer vir Marco en Thomas gaan haal om ´n paar dae by ons te kuier en om vir Kobus en Monica kans te gee om die babakamer reg te kry.
Dit was mooiweer en dan is ´n speelparkie altyd lekker.




In en om die huis is daar ook baie om te doen en daar is lekker gespeel met alles en nog wat.

2 Kommentare:

Kobus hat gesagt…

Ag maar is hulle nie oulik nie!

Wie se pragtige kinders is dit?

CyberMonica hat gesagt…

Waar kry julle tog sulke mooi kleindinders?