Freitag, 2. November 2007

Nog kinders kuier

André en Angelika het ook vir die eerste keer kom kyk waar ons bly en ook lekker met die seuntjies gespeel. Hulle hou van Bad Bentheim en kan verstaan hoekom ons gekies het om hier te kom woon.
Dit was ook Angelika se verjaarsdag. Kobus en Monica het weer die kinders kom haal en ook ons woud kom geniet.

1 Kommentar:

CyberMonica hat gesagt…

Dit lyk alles te lekker!! Gelukkig was ons ook 'n tydjie daar so ons weet presies hoe lekker dit was. Marco en Thomas verlang na julle!
PS: ek lyk maar lekker dik op die foto saam met Kobus, vir die wat nie weet nie ek is meer as 7 maande swanger.