

Dit was ook Angelika se verjaarsdag.
Kobus en Monica het weer die kinders kom haal en ook ons woud kom geniet.

Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.


Dit was ook Angelika se verjaarsdag.
Kobus en Monica het weer die kinders kom haal en ook ons woud kom geniet.

1 Kommentar:
Dit lyk alles te lekker!! Gelukkig was ons ook 'n tydjie daar so ons weet presies hoe lekker dit was. Marco en Thomas verlang na julle!
PS: ek lyk maar lekker dik op die foto saam met Kobus, vir die wat nie weet nie ek is meer as 7 maande swanger.
Kommentar veröffentlichen