Freitag, 14. März 2008

Vakansie Egipte (2)

Vir die eerste deel van die vakansie was die klem op die kultuur en die tweede deel was die onderwaterlewe, die Sinai woestein en as afsluiting natuurlik die ongelooflike piramides by Gisa.


Sharm el Sheikh aan die Rooi See.
Die onderwaterlewe is fantasties. Die Sinai woestein met 4x4 en te voet.
Die geweldige piramides by Gisa.
Hierdie reis sal nog lank in ons gedagtes bly!

Keine Kommentare: