Freitag, 9. Mai 2008

'n Paar blomme uit ons tuin.

Ons geniet ons tuin vreeslik baie en die blomme wat oorals verskyn is 'n fees. Baie verassings maar ook baie werk in die nuwe tuin.
Hier nog 'n paar blomme soos dit vandag die 9de Mei gelyk het, verdere beskrywing is nie nodig nie. Klik op die fotos om 'n groter weergawe te sien.




1 Kommentar:

oh!miam hat gesagt…

Haai! Ek herken nie die tuin nie!! Dit lyk veskriklik mooi!! Ek's bly julle het nou ook 'n slag somer!!
Geniet dit!

Liefde
Maryna


Ps: Die seuntjies word te vinnig groot!!