Vir almal wat vêr is gee ons hiermee ´n kykie in ons lewe hier in Bad Bentheim.
Dienstag, 19. Mai 2009
Nog ´n paar tuin en omgewing fotos.
Ons het steeds heerlike weer, met al amper somertemperature in April en Mei. Die tuin en omgewing is ook al weer pragtig en so tussen al die werk deur maak ons darem ook af en toe tyd om dit te geniet.
Gaan maar sukkel om die Duits te lees, maar sal myself darem kan help. Dis lekker om al die foto's van julle tuin te sien, dis pragtig. Kan nie glo dit was a paar weke terug nog winter by julle nie. Ons mis die veranderinge van seisoene hier in Natal.
Die meeste fotos, veral die meer onlangse, kan vergroot word deur daarop te kliek. Gebruik die Archiv hieronder om ´n spesifieke maand se fotos te bekyk.
2 Kommentare:
Die tuin lyk vreeslik mooi! Geniet julle somer!!
Gaan maar sukkel om die Duits te lees, maar sal myself darem kan help.
Dis lekker om al die foto's van julle tuin te sien, dis pragtig. Kan nie glo dit was a paar weke terug nog winter by julle nie.
Ons mis die veranderinge van seisoene hier in Natal.
Elmarie - van Gert & Hettie
Kommentar veröffentlichen