Dienstag, 19. Mai 2009

Nog ´n paar tuin en omgewing fotos.

Ons het steeds heerlike weer, met al amper somertemperature in April en Mei. Die tuin en omgewing is ook al weer pragtig en so tussen al die werk deur maak ons darem ook af en toe tyd om dit te geniet.







Ons maak ´n draai in die noorde.



2 Kommentare:

oh!miam hat gesagt…

Die tuin lyk vreeslik mooi! Geniet julle somer!!

ANIL hat gesagt…

Gaan maar sukkel om die Duits te lees, maar sal myself darem kan help.
Dis lekker om al die foto's van julle tuin te sien, dis pragtig. Kan nie glo dit was a paar weke terug nog winter by julle nie.
Ons mis die veranderinge van seisoene hier in Natal.

Elmarie - van Gert & Hettie