Sonntag, 18. Mai 2008

Rhododendrons blom en fietsryseisoen begin

In ons tuin blom nou die Rhododendrons en die Azalias.


Die omgewing waar ons nou bly is ideaal vir fietsry. Daar is baie fietspaaie en die mooi redelike plat omgewing maak dit 'n plesier.


1 Kommentar:

CyberMonica hat gesagt…

ALWEER gaan suip in die biertuin???